Agri-uur: 20 April, Matthys van Tonder

Loading player...
Boerbokke is bekend vir hulle vrugbaarheid en kan lei tot ‘n winsgewende besigheid op die langtermyn. Maar Matthys van Tonder van Grondegoed Boerbokstoet in Noordwes, sê dis belangrik dat voornemende boerbokboere deeglike navorsing doen vóórdat hulle in hierdie tipe boerdery belê. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels…
19 Apr 2022 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min