Agri-uur: 20 April, Louis CM Fourie

Loading player...
Die nie-regeringsorganisasie – Stop Attacks and Farm Murders – wil toesien dat plaasaanvalle en -moorde tot ‘n einde kom in Suid-Afrika. Louis CM Fourie, die stigter van dié organisasie, sê vir dit om ‘n realiteit te word is samewerking tussen die regering en gemeenskappe nodig. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
19 Apr 2022 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min