Agri-uur: 21 April, Marcelle Maritz

Loading player...
Die Vryheidsfront Plus in Limpopo het ‘n beroep op die provinsiale regering gedoen om beter voorkomende maatreëls in plek te stel om te voorkom dat dié virussiekte verder versprei. Marcelle Maritz, die party se leier in die Limpopo-wetgewer, sê die versoek volg nadat sy ‘n oorsigbesoek aan die grensdraad tussen Letaba Ranch en die plaaslike gemeenskap gedoen het. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gepraat…
20 Apr 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min