Agri-uur: 28 April, Cathy Jason

Loading player...
Boerdery kan soms moeilik wees, maar dit het sy belonings. Die wete dat jy kos op jou medemens se tafel sit, is een van daardie belonings. Cathy Jason, ‘n melkboer op die plaas Fortuna, naby Weppener in die Vrystaat, gesels vanoggend met OFM-nuus se Elsabé Richard, oor waar haar paadjie met landbou begin het…
28 Apr 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min