Rudi Nagel - 25 April 2022 - Die Hoë Bome Vang die Meeste Wind

Loading player...
Hoë bome gee jou beter perspektief. Jy kry die 'big picture'. Mense wat in die sirkels beweeg kan as nie-toeganklik voorkom. Hoe bestuur jy jouself as jy 'n 'hoë boom' is?
2 May 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min