Agri-uur: 4 Mei, dr. Kandas Cloete

Loading player...
Een uit elke vyf van die produsente wat aan ‘n navorsingstudie van dr. Kandas Cloete, senior-analis vir die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid deelgeneem het, het aangedui dat hulle beplan om binne die volgende dekade uit die boerdery uit te tree. Cloete het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels oor wat die redes hiervoor is…
3 May 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min