NAMPO 2022 voorwaar ’n belewenis

Loading player...
Dis die 54ste aflewering van Graan SA se NAMPO Oesdag te NAMPO Park buite Bothaville. OFM se Yolanda Maartens het Maandag, 16 Mei 2022, op die eerste dag van hierdie landmerk ekspo met Danie Minnaar, voorsitter van die Oesdag komitee by Graan SA, gepraat. Minnaar vertel dat sowat 70-duisend kaartjies reeds vir die gebeurtenis verkoop is en dat besoekers gou moet spring indien hulle vir nog byvoorbeeld Woensdag wil kaartjies kry. Verder sê hy ook dat die gemeenskap ingespring het om die paaie om die terrein ’n bietjie meer begaanbaar te maak.
16 May 2022 Afrikaans South Africa Business · News

Other recent episodes

NAMPO: Danie Minnaar

Pulane Nel-Sekepe en Danie Minnaar, Nampo Oesdag Voorsitter, gesels lekker oor die week wat was.... Graan SA se Nampo Oesdag 2026. Hoogtepunte, besoekers se terugvoering, en wat die toekoms inhou.
15 May 4 min

FNB: Dawie Maree

Pulane and Dawie gesels oor FNB’s se rol as a finansiele vennoot vir boere en agri-besighede.
15 May 4 min

Phahama Grain Phakama: Bankies Malan

Bankies Malan, Finansiële en Operasionele Bestuurder van Phahama Grain Phakama, of PGP, Graan SA se vlagskip-boere-ontwikkelings-program wat fokus op die ondersteuning en mentorskap van swart graan-produsente regoor Suid-Afrika, gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe boerontwikkeling, mentorskap en toegang tot geleenthede kan help om ’n sterker en meer inklusiewe landbousektor te…
15 May 5 min

NWU: Prof. Henno Havenga

Klimaatsverandering raak nie net die verre toekoms nie, dit beïnvloed reeds hoe ons storms, luggehalte, grondgebruik en omgewingsrisiko’s verstaan. In hierdie gesprek kyk ons na hoe klimatologie, GIS en afstandswaarneming help om Suid-Afrika se veranderende omgewing beter te monitor en slimmer besluite vir die toekoms te neem.
15 May 5 min

Old Mutual: Nicholas Dempsey, Andries Spies, Wandile Sihlobo

Nicholas Dempsey, Executive: Platform Business Solutions | Retail, and Andries Spies, Head of Channel Management for Premier at Old Mutual Insure, along with Wandile Sihlobo, Chief Economist at Agricultural Business Chamber of South Africa (Agbiz), chats with Pulane to unpack the current realities shaping South Africa’s agricultural sector and how…
14 May 4 min