Agri-uur: 16 Mei, Rudi Jansen van Vuuren

Loading player...
Boere in die Allan-ridge-omgewing spreek kommer uit oor die beskadigde Vrystaatspaaie voor Graan SA Nampo-oesdag. Rudi Jansen van Vuuren, ‘n boere in die Allen-ridge-omgewing gesels met OFM-nuus se Lee Simmons hieroor. Hier is Jansen van Vuuren…
16 May 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min