Agri-uur: 16 Mei, Gernie Botha

Loading player...
Ten spyte van al die uitdagings binne die landbousektor, is die nuwe hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, Gernie Botha, steeds optimisties oor geleenthede wat dié sektor bied, OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Gernie Botha, nuwe Vrystaat Landbou hoofbestuurder. Hier is Botha…
16 May 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min