Agri-uur: 19 Mei, Riaan Grobler

Loading player...
In hierdie insetsel gesels Riaan Grobler met bekende sanger, Jannie Moolman, oor die aktiwiteite wat daagliks in die vrouesaal plaasvind by die Graan SA NAMPO Oesdag. Hier is Grobler...
19 May 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min