Agri-uur: 23 Mei, Daneel Rossouw

Loading player...
Ekonomiese voordele van Graan SA NAMPO Oesdag. Die Graan SA NAMPO-oesdag bring talle ekoniemiese voordele voor. OFM-nuus se Lee Simmons gesels met Nedbank se Funksionele Landbou Hoof, Daneel Rossouw. Hier is Rossouw...
23 May 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min