Agri-uur: 25 Mei, Bennie van Zyl

Loading player...
Suid-Afrikaners word uitgenooi om op 16 en 17 Junie vanjaar aan ‘n virtuele staptog teen plaasaanvalle en –moorde deel te neem. Volgens Bennie van Zyl, TLU SA se hoofbestuurder, is die plan om binne 24 uur virtueel 6 065 kilometer te stap. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gesels...
24 May 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min