Agri-uur: 26 Mei, Johan Breytenbach

Loading player...
'n Veldbrand bewusmakingsdag word Donderdag 26 Mei op ‘n plaas net buite Bloemfontein in die Vrystaat gehou. Johan Breytenbach van die Vrystaatse Sambreel-brandbeskermingsvereniging het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
26 May 2022 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min