Agri-uur: 30 Mei, Francois Rossouw

Loading player...
Die organisasie wat die regte van familieboere beskerm, Saai, het dokumente ingedien om beswaar te maak teen sekere elemente van die Wetsontwerp op Private Gebruik van Dagga. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Francois Rossouw, Saai se hoof uitvoerende beampte, hieroor gesels…
30 May 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min