Agri-uur: 1 Junie, Heleen Viljoen

Loading player...
Die vraag na alternatiewe olie soos kanola- en palmolie het intussen toegeneem weens die hoë sonneblomoliepryse. Daarmee saam voeg Heleen Viljoen, ’n landbou-ekonoom van Graan SA, by dat die oorlog in die Oekraïne ’n onderliggende rol in die pryse vir sonneblom speel. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels...
31 May 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min