Agri-uur: 2 Junie, Prof Waldo Krugell

Loading player...
Daar word bespiegel oor die moontlikheid van voedseltekorte. Dit, terwyl prysverhogings vir kositems op hande is. Waldo Krugell, 'n professor in Ekonomie aan die Noordwes-Universiteit, sê oor die naweek is daar in die media gewaarsku hoe bv. Tiger Brands nóg pryseverhogings van 15-20% oor ʼn reeks van hulle produkte verwag.
1 Jun 2022 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min