Agri-uur: 7 Junie, Jan van Niekerk

Loading player...
Die Vryheidsfront Plus (VF Plus) in die Vrystaat het onlangs met die provinsiale Departement van Polisie, Paaie en Vervoer vergader oor die toestand van paaie in die Oos-Vrystaat. Volgens Jan van Niekerk, die leier van die party in die Vrystaat, het amptenare onderneem om materiaal om slaggate tydelik op te vul, asook pype en skrapers binne beperkte hulpbrone te voorsien. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom gesels…
7 Jun 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min