Agri-uur: 9 Junie, Prof Gareth Bath

Loading player...
Dit is belangrik om voorbereid te wees vir die brandseisoen en planne in plek te hê sou 'n veldbrand onstaan. Daarmee saam moet boere hulself vergewis met die nodige kennis van hoe om diere wat tydens veldbrande beseer is te behandel. Professor Gareth Bath, voorsitter van die koördineringskomitee vir die welsyn van lewendehawe, het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
8 Jun 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min