Agri-uur: 9 Junie, Dr Johan van Rooyen

Loading player...
Blaasstene in diere ontstaan as gevolg van die geweldige alkaliese urine wat vorm wanneer ureum saam met verhoode fosfaat gevoer word. So sê Dr Johan van Rooyen, ‘n skaap en bok spesialis veearts by Steynsburg Dierehospitaal. Hy gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor…
9 Jun 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min