Agri-uur: 13 Junie, Theo Rabe

Loading player...
Die grondpaaie in Noordwes is in 'n haglike toestand en groot skade word deur elke persoon wat van dié paaie gebruik maak, gely. Dit is volgens Theo Rabe, groephoof- uitvoerende beampte van NWK. NWK, in samewerking met Agri Noordwes, het intussen ‘n grondpadprojek van stapel gestuur. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Rabe gepraat…
12 Jun 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min