Agri-uur: 13 Junie, Christo van der Rheede

Loading player...
Die voorkoming én bekamping van misdaad in landelike gebiede regoor Suid-Afrika bly 'n prioriteit van onder meer boere en landbou-organisasies. Agri Securitas is een sulke organisasie wat vanaf 1991 hulle vir landelike veiligheid beywer. Ter ondersteuning van Agri Securitas het OFM 'n fondsinsamelingsprojek, genaamd #BakkieArm, van stapel getuur. OFM se Pieter Moller het met Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van Agri SA, oor Agri Securitas gesels…
12 Jun 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min