Boekkeuse - 15 June 2022
Loading player...
Welkom by ons aanbieding van Boekkeuse, ons gereelde program oor skrywers en boeke met my, Amanda Botha, as aanbieder.
Ons fokus vandag is op die drie digters, Johan Myburg, Philip de Vos en Franco Colin, wat onlangs verskyn het.
Ons verwelkom ook drie ateljeegaste, Ronalda Kamfer, Nathan Trantaal en Zarine Roodt.
Zarine Roodt van Bloemfontein het ‘n besondere memoire, ‘n Dagreis ver, oor haar ervaring van die Camino en veral die binnereis wat daarna gevolg het, by Naledi gepubliseer