Rudi Nagel - 20 Junie 2022 - Wortel en Tak Uitroei 2

Loading player...
Daar is sekere goed in ons lewens wat ons wil verwyder. Dinge wat nie meer daar moet wees nie. Wat in jou lewe moet UIT?!
20 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min