Rudi Nagel - 27 Junie 2022 - Die Kat Uit Die Boom Kyk

Loading player...
Kom ons gebruik ons persepsie om te bepaal wat eintlike in 'n situasie aangaan. Gebruik jou verstand, maak slim besluite en besluit om te besluit om met Jesus 'n verhouding te hê!
27 Jun 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min