Agri-uur: 28 Junie, MJ Ernst

Loading player...
Ankole-beeste is hoofsaaklik bekend vir hul ongelooflike horings en aanpasbaarheid in verskeie klimate. MJ Ernst, ‘n Ankole-teler en lid van die Ankole Cattle Breeders’ Society of South Africa, beskryf die bees as asemrowend en is opgewonde oor die toekoms van dié ras in Suid-Afrika. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het hieroor met hom gesels…
27 Jun 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min