Agri-uur: 29 Junie, Nicol Jansen

Loading player...
Suid-Afrikaners, wat landbougemeenskappe insluit, is oor die algemeen verheug nadat President Cyril Ramaphosa ‘n week gelede aangekondig het dat Covid-19 regulasies geskrap word. Alhoewel die landbousekor as essensieel verklaar is gedurende die harde grendeltydperk, sê Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, het die sektor ook talle uitdagings in die gesig gestaar. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer oor wat Jansen te sê gehad het oor die herroeping van die Covid-19-regulasies…
28 Jun 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min