Agri-uur: 30 Junie, James Faber

Loading player...
Op 3 Augustus vanjaar gaan die Rooivleisprodusente-organisasie hulle konferensie virtueel asook in lewende lywe hou. James Faber van dié organisasie deel dat verskeie sprekers gaan praat oor onder meer die belangrikheid van biosekuriteit en die landbou-ekonomie. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom oor die konferensie gepraat…
29 Jun 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min