OME: Ceylonia kry nuwe respek vir mede-deelnemers

Loading player...
In die voorlaaste episode van “Op my Eish!” 2 het Francois Jacobs gisteraand vir Ceylonia Bekker (26) teruggestuur na Kaapstad.
Sy het vir opskuddings en groot vermaak gesorg op hierdie realiteitsreeks, en sê sy het die meeste van haarself geleer.
Slegs drie deelnemers bly oor. Skakel Donderdag om 20:00 in op kykNET-kanaal 144 vir die finale. Wie gaan Francois se pasmaat wees?
1 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min

Dameskring omarm Afrikaans

Die Dameskring Eersteling-tak bied elke twee jaar 'n Afrikaans Aand aan om die taal te bevorder en hul beursprogram te ondersteun. Marionette Groenewald gesels met Kies Koers oor vanjaar se tema van "Omarm".
14 Sep 8 min

El Niño en malaria: Kenner vertel

Prof. Lizette Koekemoer van die Wits Navorsingsinstituut vir malaria vertel vir Saterdag Ontbyt wat die komende somer, met 'n baie sterk El Niño, vir muskiete en malaria in kan hou.
14 Sep 12 min