Agri-uur: 4 Julie, Nicol Jansen

Loading player...
Hoë kunsmis- en brandstofpryse, sowel as voortdurende swaar reën in dele van die land, is nou al vir ‘n gereime tyd aan die orde van die dag. Landbou-organisasies, soos Agri Noord-Kaap, spreek gereeld hulle kommer uit oor die bekostigbaarheid van plaasinsette. Nicol Jansen, president van dié organisasie, sê prysstygings plaas ‘n demper op boere se vermoë om effektief te kan boer. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer oor wat Jansen te sê het…
3 Jul 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min