Agri-uur: Dr Francois Stofberg

Loading player...
Boere en die breër publiek kan hulle gereed maak vir nog brandstofprysstygings in die volgende paar maande. Volgens dr Francois Stofberg, 'n ekonoom by die Efficient Group, word daar verwag dat die regering hierdie week weer brandstofpryse sal verhoog. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer oor wat Stoffberg oor die saak te sê het...
3 Jul 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min