Agri-uur: 5 Julie, Johan van den Berg

Loading player...
Alhoewel Julie-maand nie so intens koud gaan wees soos voorheen voorspel is nie, kan sentraal Suid-Afrikaners hulself hierdie week voorberei vir lae temperature. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, hieroor gesels…
4 Jul 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min