Agri-uur: 11 Julie, Gernie Botha

Loading player...
Winsgewendheid, veiligheid en sekuriteit is van die faktore wat die landboubedryf se lewensvatbaarheid beïnvloed, en is ook op die lys van besprekingspunte by Vrystaat Landbou (VL) se jaarkongres. Die organisasie se kongress vind op 3 en 4 Augustus plaas. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met die Hoof Uitvoerende Beampte van VL, Gernie Botha, hieroor gesels…
10 Jul 2022 12PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min