Alles wat jy moet weet voor 6 Augustus

Loading player...
Die All Blacks speel op 6 Augustus 'n toets teen die Springbokke by Mbombela-stadion.
Stadionbestuurder, Roelf Kotze, het in die ateljee kom gesels oor die praktiese reëlings vir die dag.
Hier is alles wat jy moet weet.
13 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Luilekker Sondag: Jacques Lombard

Jacques Lombard is 'n bekende gesig in die Laeveld en hy onlangs 'n nuwe nering by sy lang lys aktiwiteite gevoeg: Dié van kunstenaar. Hy gesels met Luilekker Sondag.
20 Jul 8 min

Laevelder op pad na Pro Hyrox-kompetisie

Stephan Hartman het al twee keer aan Hyrox-kompetisies deelgeneem en pak in Augustus sy eerste pro-kompetisie in Kaapstad aan. Hy hoop om die SA-span te haal wanneer dit 'n Olimpiese sport word.
20 Jul 14 min

Hoë brandgevaar heers vandag in die Laeveld

Vandag is ‘n geen-brand dag nie, sê die Laeveld en platorand-brandbeskermingsvereniging (Lefpa) weens die heersende weerstoestande, hoë brandgevaar en wind. André Scheepers gesels met Sonop Ontbyt oor die Laeveld brandseisoen.
17 Jul 9 min

Diefstal: Wanneer dit nie vreemdelinge is nie

Ons spandeer baie geld om mense uit ons huise en ondernemings te hou, maar hoeveel misdade begin met iemand wat wettig toegang gehad het: 'n kontrakteur, afleweringspersoon of voormalige werknemer? Callum McPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch.
16 Jul 16 min

LOMAC-lugskou eersdaags aangebied

Die Laeveld Modelvliegtuigklub (LOMAC) bied volgende Saterdag 'n lugskou aan. Alec Groenewald en Phillip Lewis gesels daaroor met Sonop Ontbyt.
15 Jul 15 min