Agri-uur: 15 Julie, Deon Joubert

Loading player...
Nuwe regulasies vir kouebehandeling van Suid-Afrikaanse sitrus wat deur die Europese Unie (EU) se staande komitee oor plante, diere, voedsel en voer, bekendgemaak is, kan die plaaslike sitrusbedryf miljoene rande kos. Deon Joubert van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels met OFM-nuus se Elsabé Richard-May oor wat hierdie regulasies behels…
14 Jul 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min