Agri-uur: 18 Julie, Nicol Jansen

Loading player...
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, het jongboere in die provinsie besoek as deel van beoordeling vir vanjaar se Jongboer van die Jaar-kompetisie. Jansen sê jongboere speel ‘n groot rol in die produksie van voedsel en glo dat hulle, ten spyte van uitdagings, ‘n positiewe bydrae tot die landbousektor sal lewer. Hier is OFM-nus se Elsabé Richard-May het meer hieroor…
18 Jul 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min