Agri-uur: 21 Julie, Alheit Smith

Loading player...
Die eienaar van die plaas Lismor buite Kestell in die Vrystaat, Alheit Smith, is gebroke nadat sewe mense, wat sy vrou insluit, verlede week op die plaas vermoor is Hy het aan OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesê alles is van hom weggeneem en dat hy nie seker is of hy verder gaan boer nie. Hier is Elsabé se onderhoud met hom…
20 Jul 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min