Hoe om te "kloof" in Sabie

Loading player...
In kloofing (canyoning) gebruik avontuurlustiges ‘n verskeidenheid tegnieke om klowe te navigeer: jy stap nie net nie, maar klim, spring, swem, en abseil onder meer.
Kestell Barnarnd van Kestell Adventures in Sabie het vir Charles verduidelik presies wat dit alles behels.
21 Jul 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Hou asb. by die padreëls die vakansie

Wees veilig op die pad hierdie feestyd. Solange Soares van TRACN4 verduidelik aan die Middag Game Drive watter maatreëls TRAC alles in plek het.
16 Dec 11 min

Vind genesing in jou tuin

Kan jy genesing vind in jou tuin? Luister na die professionele opinie van 'n organiese groentetuin kundige Elzabé de Bruyn.
15 Dec 13 min