Agri-uur: 25 Julie, Pietman Botha

Loading player...
Indien produsente wil bepaal of hulle van vol of aanvullende besproeiing moet gebruik maak, moet hulle eers kyk na hoeveel water hulle tot hulle beskikking het. Dit is volgens Pietman Botha, ‘n onafhanklike landboukonsultant. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gesels…
25 Jul 2022 4AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min