Agri-uur: 26 Julie, Nicol Jansen

Loading player...
Die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, sê dit gons behoorlik ná die aankandiging van Eskom om ‘n vastekostekomponent te hef vir huiseienaars wat van sonpanele gebruik maak om hulle elektrisiteitbehoefte aan te vul. Groot ontevredenheid heers onder Suid-Afrikaners indien die kragreus sou voortgaan om die R938 tarief in the stel - soos voorlopig bereken word.
26 Jul 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min