Agri-uur: 27 Julie, Heleen Viljoen

Loading player...
Die Rusland/Oekraïne-konflik gaan voort om onsekerheid in landboumarkte te saai. Dié twee lande het Vrydag ‘n uitvoerooreenkoms onderteken, wat tot groot verligting gelei het, maar daar het Sondag berigte ontstaan oor ‘n aanval by die Odessa-hawe, wat graanuitvoer kan bemoeilik. Heleen Viljoen, ‘n landbou-ekonoom by Graan SA, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gesels…
26 Jul 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min