Western Cape Government PREMIER SHOW

Loading player...
Die Wes-Kaapse Premier, Alan Winde, saam met die provinsiale minister vir polisie-oorsig en gemeenskapsveiligheid, minister Reagan Allen gaan gesels oor die “Afwenteling van SAPD Magte & Veiligheid en Sekuriteit in die Wes-Kaap”.
Die program word aan jou gebring deur die Wes-Kaapse Regering – vir Jou
26 Jul 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes