Agri-uur: 28 Julie, Janet Lawless

Loading player...
Dis wonderlik hoe die mens die verantwoordelikheid gegee is om nie net na sy medemens om te sien nie, maar ook die natuur. Hierdie konsep word rentmeesterskap genoem. Janet Lawless van InteliGro sê veral landbouers het ‘n unieke verantwoordelikheid tot rentmeesterskap. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
28 Jul 2022 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min