Agri-uur: 2 Augustus, Johan Bezuidenhout

Loading player...
Meer as 5 000 leerlinge in Noordwes het reeds sedert 2012 baat by NWK se Skoolskoenprojek gevind. Dié organisasie het onlangs weer honderde behoeftige laerskoolleerlinge by skole in die Coligny-, Boikhutso- en Dudfield-omgewing naby Lichtenburg met onder meer musse, skoolskoene en skoenpolitoer toegerus. Johan Bezuidenhout, NWK se groepbestuurder van korporatiewe bemarking en kommunikasie, het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
2 Aug 2022 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min