Rudi Nagel – 02 Augustus 2022 - Maria Kareeboom – Teen Alle Verwagtinge

Loading player...
Is ons die tipe mense wat lafenis kan gee vir ander? Mense wat baie sukkel weens vreeslike omstandighede het iemand nodig wie hulle kan hulp en vir hulle kan opstaan en vir hulle regte veg. Waar kan ons dien? Rudi deel oor iemand wie hy ontmoed het, wie teen alle verwagtinge, ongelooflike dinge in die gemeenskap doen.
2 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min