Agri-uur: 4 Augustus, RC Malherbe

Loading player...
Die Roechama Angus en Brangus-stoet was een van die deelnemers wat gister by die Nasionale Angus Kampioenskappe by die Bloemskougronde uitgeblink het. Dié kampioenskappe het reeds 2 Augustus afgeskop en eindig op 4 Augustus. Ten spyte van die koue winterweer, het deelnemende bulle toegesien dat daar goeie kompetisie was. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met RC Malherbe van die Roechama-stoet gesels…
3 Aug 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min