Agri-uur: 5 Augustus, Prof Johan Willemse

Loading player...
Winsmarges vir grane lyk goed. Daar is egter kommer oor winsmarges vir die veebedryf. Só sê Professor Johan Willemse, ‘n landbou-ekonoom, nadat hy produsente op Donderdag 4 Augustus 2022 by Vrystaat Landbou se jaarkongres toegespreek het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met hom by die geleentheid gepraat…
4 Aug 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min