Agri-uur: 8 Augustus, Johan van den Berg

Loading player...
Weervooruitsigte toon dat ons in 2023/24 geleidelik droër toestande gaan ervaar. Dié toestande volg nadat die La Niña-stelsel voortdurende reënval in dele van die land veroorsaak het, wat beide goeie en nadelige gevolge vir produsente én die breër publiek ingehou het. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het met Johan van den Berg, ‘n onafhanklike landbouweerkundige, gesels…
7 Aug 2022 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min