Agri-uur: 9 Augustus, Nicol Jansen

Loading player...
Verskeie belangrike kwessies word jaarliks gedurende landboustrukture se kongresse bespreek. Volgens Nicol Jansen, die president van Agri Noord-Kaap, is jaarkongresse die hoogste gesag van die landboustruktuur waar onder meer uitdagings bespreek word en nuwe leiers gekies word. Hier is OFM-nuus se Elsabé Richard-May met meer…
8 Aug 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min