Agri-uur: 10 Augustus, Dr Elmarie Kotzé

Loading player...
Grondgesondheid is een van die belangrike aspekte wat produsente in ag moet neem vóór hulle begin plant. Volgens Dr Elmarie Kotzé, senior lektrise by die Universiteit van die Vrystaat, kan dit moeilik wees om grondgesondheid te meet, maar dat daar verskeie maniere is om vas te stel of grond gesond is of nie. Sy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
10 Aug 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min