Rudi Nagel – 09 Augustus 2022 - Mense Loop Soos Bome Rond

Loading player...
God wil hê dat ons na mense kyk deur ‘n ander perspektief. Ons moet tyd met ander spandeer om hulle beter te leer ken and hulle perspektief to onderstaan. Kom ons leer van ander en laat hulle ‘n groter impak op ons lewens maak.
10 Aug 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min